Mostar
Voorkoms
Mostar Мостар | |
|---|---|
Die "Ou-brug" (Stari Most) in Mostar | |
Ligging van Mostar in Bosnië-Herzegowina | |
| Koördinate: 43°20′N 17°48′O / 43.333°N 17.800°O | |
| Land | |
| Entiteit | Federasie van Bosnië en Herzegowina |
| Kanton | |
| Stigting | 1452 |
| Regering | |
| • Burgemeester | Mario Kordić (HDZBiH) |
| Hoogte | 60 m (200 ft) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 111 364 |
| Tydsone | UTC+01:00 (MET) |
| • Somertyd | UTC+02:00 (MEST) |
| Poskode | 88000 |
| Skakelkodes | (+387) 36 |
| Webwerf | mostar.ba |
Mostar (Cyrilliese alfabet: Мостар) is 'n etnies verdeelde[1] stad in suidelike Bosnië-Herzegowina met ongeveer 110 000 inwoners. Die stad is die vyfde grootste in die land en is een van die belangrikste nedersettings in die gebied Herzegowina. Die "Ou-brug" (Stari Most) in die historiese stadskern van Mostar is in 2005 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Beeld (2005)[dooie skakel]
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mostar.- (en) (fr) Amptelike UNESCO bladsy