Ondjiva
Voorkoms
Ondjiva (voorheen Pereira d'Eça) | |
|---|---|
| Koördinate: 17°4′S 15°44′O / 17.067°S 15.733°O | |
| Land | |
| Provinsie | Cunene |
| Hoogte | 1 098 m (3 602 ft) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 19 602 |
Ondjiva (voor-1975 Pereira d'Eça) is die hoofstad van die Cunene-provinsie in Angola. Die dorp is ook een van die grootse dorpe in die land en het 'n bevolking van 19 602 in 2010 gehad.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ bevoelkerungsstatistik.de [dooie skakel]