Gaan na inhoud

Oseanië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Oseanië

Ligging van Oseanië op 'n wêreldkaart

Oppervlakte 8 525 989 km² (7de)
Bevolking 36 659 000 (2010, 6de)
Bevolkingsdigtheid 4,19/km²
Lande 15
Afhanklike gebiede 25
Tale Engels, Frans en Oseaniese tale soos Hawais en Māori
Tydsones UTC+14 (Kiribati) tot UTC-11 (Amerikaans-Samoa en Niue)
Grootste stede Vlag van Australië Sydney