Robin Thede
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Robin Thede | |
| Nasionaliteit | Amerikaans |
|---|---|
| Beroep(e) | Skryfster en aktrise |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Robin Thede (gebore 27 Julie 1979) is 'n Amerikaanse skryfster en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Real Husbands of Hollywood (2013), The Nightly Show with Larry Wilmore (2015), en The Rundown with Robin Thede (2017).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2005: County General
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2007: S.O.B.: Socially Offensive Behavior
- 2009: Buppies
- 2011: In the Flow with Affion Crockett
- 2011: Clunkers
- 2013: Real Husbands of Hollywood
- 2013: Second Generation Wayans
- 2015: The Nightly Show with Larry Wilmore
- 2017: The Rundown with Robin Thede
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2006: Guy Walks Into a Bar
Video's
[wysig | wysig bron]- 2010: Every Little Step
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Robin Thede in die Internet-rolprentdatabasis
- Robin Thede op X
- Robin Thede op Instagram
- Robin Thede op YouTube