arts
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| arts | artse |
-
(lêer)
- (medies) 'n persoon wat gekwalifiseer is om geneeskunde te beoefen.
- Om dit te kan bepaal, moet die produksie van deeltydse artse met die produksie van heeltydse artse in soortgelyke situasies vergelyk word.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor arts.