mier
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| mier | miere |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| miertjie | miertjies |
-
(lêer)
- (insekte) 'n Sosiale insek met 'n dun middellyf en elmboogagtige antennes wat tot die familie
Formicidae behoort
- Twee van die bekendste spesies van die Hymenoptera-orde is miere en bye. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|