sinter
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | sinter |
| Verlede Tyd | ek | het gesinter |
| Teenwoordige deelwoord | sinterend | |
| Verlede deelwoord | gesinterde | |
- (chemie), (metallurgie) 'n Poeier verhit tot 'n temperatuur effens onder die smelttemperatuur om herkristallisasie te bevorder en 'n vaste massa te vorm
- Ander steiers wat makroporeus is, is ook vervaardig deur slegs gebruik te maak van HA poeier. Die poeier word saamgepers en daarna gesinter om HA-blokkies te vorm. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|