skedule
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
|  skedule  |  skedules   |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
|  skeduletjie  |  skeduletjies  |
  Â
Betekenisse
- 'n Uitgewerkte rooster (program) van aktiwiteite soos dit beplan (geskeduleer) is.
  Â
Voorbeeldsinne
- Ek sal jou ĂȘrens in my besige skedule moet inpas.
  Â
Vertalings
| Â Â Vertalings:Â Â Â skedule | |||
|---|---|---|---|