vertoon
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm  |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd |  ek | vertoon  |
| Verlede Tyd |  ek |  het vertoon     |
- verâątoon
  Â
Betekenisse
- Iets wys; toon of uitstal sodat mense daarna kan kyk.
- Hoe iets lyk.
  Â
Voorbeeldsinne
- Jy moet jou kaartjie vertoon voor jy op die trein mag klim. Altesaam 47 rolprente en kortfilms is vertoon.
- Die rangskikking vertoon mooi in die voorportaal.
  Â
Vertalings
| Â Â Vertalings:Â Â Â vertoon | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
|  vertoon  |  â  |
  Â
Betekenisse
- Iets doen om gesien te word; om te spog.
  Â
Voorbeeldsinne
- Die oorwinning is met militĂȘre vertoon gevier.
  Â
Vertalings
| Â Â Vertalings:Â Â Â | |||
|---|---|---|---|