Poetoepap
Voorkoms
Poetoepap is 'n tradisionele Suid-Afrikaanse gereg.
Dit is ân drooggekookte stywe krummelpap van mieliemeel gekook met water en 'n bietjie sout. Soms word dit met botter, suiker en melk geĂ«et. Dikwels word dit saam met braaivleis en gewoonlik met die hand geĂ«et.
Oorspronklik was dit die stapelvoedsel van die inheemse bewoners van Suid-Afrika. Hulle het dit in kleipotte oor 'n vuur gaar gemaak.
Die woord poetoe kom van die Zoeloe-woord âââu(lu)-phuthuâââ, met die betekenis âdik papâ.
Bibliografie
[wysig | wysig bron]- braai.com
- vuva-afrikaans.org