bewende
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | beef |
| Bywoordelik | bewend |
| Attibutief | bewende |
- beâąwenâąde
  Â
Betekenisse
- Teenwoordige deelwoord
- Attributiewe vorm van bewend wat beef, terwyl dit beef
  Â
Voorbeeldsinne
- Uit gloeiende sfeer brand hy wreed op my neer
tot my naaktheid kraak en skroei,
en my koorsige asem in béwende wasem
al hygend my bors ontvloei.[1]